Zinkplaat - Mooi Besoedeling video free download


33,915
Duration: 04:24
Uploaded: 2010/08/27

Zinkplaat se gras vars nuwe musiek video. Die video is geskiet met 'n 5D Canon Mark2 en 'n self aangmekaar geslaande mini dolly. Porra se sussie Suzani en Mark haar kerel speel die hoof rolle. Die video beeld 'n besoedelde verhouding uit waar die twee op 'n date gaan, en hulself oortuig dat hulle hulself gate uit geniet en verlief is. Die gasmaskers en besoedelde omgewing wys hoe alles in die verhouding maar einlik vuil is sonder dat hulle dit agter kom. Totdat die fight tussen hulle uitbreek en die kerel dit net nie meer kan vat nie. Neels van Jaarsveld speel die kerel se gewete en glimlag breed toe hy die masker afhaal en die verhouding beiindig. Jan de Villiers maak ook sy verskyning en sit volgende die masker op en stap weg saam met die meisie. Dit beeld uit dat die meisie nou die kerel ook gan opstuff en dat die siklus net aangaan. Diep ne!

Stephanus Rabie maak weer sy terugkeer en was die Director, DOP, Editor en Producer.

Comments

11 years ago

456netty00

hierdie liedjie se woorde het my aandag dadelik gegryp.. ek glo dis wat n song n goeie song maak.. --new favourite--

12 years ago

vansterism

wil nou weer n concert gaan kyk!!!

13 years ago

Renier Hattingh

zzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzziiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiinnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkpppppppppppppppppppppppppllllllllllllllllllllllllllllllllllllllllaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaatttttttttttttttttttttttttttttttttttttttttt

13 years ago

Jan de Villiers

Awesome video Faan, dis my absolute gunsteling Zinkplaat song.

13 years ago

Shaun Lodder

awesome song dudes! dammit nou mis ek die kaap!

13 years ago

antonburger01

So flippen cool video, en ek LAAAAAF die song!

Related Videos