Zinkplaat - Deneys se reis (Official Video) video free download


36,718
Duration: 03:10
Uploaded: 2013/04/12

Zinkplaat se eerste single van hulle 5de album, 'Retrospekulasie', af.

Gemaak deur Nouvanaand Films

Director/Editor: Corné Koegelenberg

Kamera/Grading: Michael Ellis

Comments

10 years ago

hein rich

kak lekker..

10 years ago

hein rich

great stuff !

10 years ago

Wayne Bruton

Great stuff ouens!

10 years ago

Leon Malan

Kwaliteit. Soos wyle Jan Spies sal sê: "Piiiiieeerre Plaas".

10 years ago

Gerrit Janse van Rensburg

Awesome. 10 Epic Zinkplaat jare!

11 years ago

Ewan Malan

Die is mos kwaliteit musiek,Of hoe?

11 years ago

jaco van der merwe

julle is die besigheid.

11 years ago

Nathan Kannemeyer

Amazing Music Video Julle raak net beter met elke nuwe song.... raak baie sad as ek dink julle is nou klaar vir eers.

11 years ago

Francois van Rooyen

Kan nie help om tranerig te raak as ek die vid kyk nie. Daar is min bands so opreg en rou soos julle.

11 years ago

Wynand Strydom

Goeie konsep en goeie werk Nouvanaand Film. Like die Wie's Bang cd in die video. Die nuwe album loop soos stroop, dankie manne.

Related Videos