Zinkplaat - Waar is Riaan? video free download


14,260
Duration: 04:51
Uploaded: 2012/11/28

Midde die SAUK se dreigemente om vir Riaan Cruywagen in 2003 af te dank, het die Afrikaanse rock groep Zinkplaat besluit om hulle eerste protesliedjie op teem. Die liedjie is in 'n japtrap in 'n obskure ateljee in Belville opgeneem en het een van die groep se gewildstes by shows geraak. Nou, byna 10 jaar later, het Riaan afgetree en Zinkplaat, wat die liedjie 5 jaar laas live gespeel het, het besluit om dit via die interweb her uit te reik. Weens kopiereg redes kon hulle beplande 'Riaan-montage'- idee nie werk nie, so toe gebruik hulle eerder hulle eie fotos van die afgelope 10 jaar. Meeste was met 'n mik en druk kamera geneem, maar hier en daar is 'n professionele een deur bobaas fotograwe soos Mark Reitz, Bruce Geils, Jess Henson, PC Benadé en Annie Klopper.

Verskoon die snare drum sound. Dit was die dae voor "triggers" of "autotune" en blykbaar het die tromslaner nie eers op daai stadium geweet mens kan dromme tune nie.

Comments

9 years ago

Riaan van Zyl

My nuwe Ringtone!!! Verseker

11 years ago

Stefan The Panda

Riaan gaan seer gemis word! Riaan jy is legende!

11 years ago

Hennojvr

Legend song!

Related Videos