Van Coke Kartel - Skadu's Teen Die Muur video free download


167,653
Duration: 03:04
Uploaded: 2010/06/24

Directed by Louis Minnaar

Art direction by Louis Minnaar

DOP - Ranger

This is an cover of an old Afrikaans Classic by Koos du Plessis.

Comments

10 years ago

Pieter Bornman

HIerdie ouens Rock!!

10 years ago

Adriaan Pretorius

ou classic...baie mooi is goed gedoen..eks bly hy sing n bietjie ou wysheid.

10 years ago

Richard Kappert

LEUKE MUZIEK

11 years ago

Neil Meyer

Dalk as daai doose by 5fm iets soos dit speel sal dit meer as 50K views he.

11 years ago

mila777gunners

Stephan Sander hy is Hollands jou dom poes gesig!!! 

11 years ago

Neil Meyer

Alles wat Jack Parow doen is kak bru

12 years ago

Jane Scott

Asse blief moet nooit ophou musiek maak nie.

12 years ago

Mary

Die version skop gat.

12 years ago

Ant1Bez

afrikaans is befok ! :D

12 years ago

jfschoeman

There is no such thing as the Van Coke generation...only Fokofpolisikar.

12 years ago

fdvaneeden

goeie cover

12 years ago

ROCHE ERASMUS

Daars actually nie een fokken kak song wat ooit uit belville gekom het nie. fucking love belville, love van coke generation

13 years ago

Gerhardt van Heerden

Baie cool, maar Koos se version wen nogsteeds. Cover bietjie Laurika se goed

13 years ago

unkown101

wat `n song!!!!!!

13 years ago

Sonpadda

Hierdie ou mag maar!

13 years ago

frankenherman1

Ou KOOS DUP se musiek.!! Baie baie mooi.

13 years ago

Ursula Oberholzer

Baie baie mooi song... woorde waar... 10/10 vir jou!!

13 years ago

Aron Hyman

Ek kanie verstaan waar al die haat onder sekere mense vandaan kom nie. Ons is almal Afrikaans en hierdie is 'n goeie liedjie.

13 years ago

Aron Hyman

Afrikaans word volgende jaar uit skole se ciriculum gefaseer. Ten minste het ons nog mense soos hulle en Bittereinder.

13 years ago

Death1Hunter

Francois laat mens weer in musiek glo.

Related Videos