Wat Het Van Ons Geword? - Van Coke Kartel video free download


107,767
Duration: 03:46
Uploaded: 2009/03/04

Directed by Natasja Fourie

DOP by Caleb Heymann

Edited by Duvan Durand and Caleb Heymann

Shot in Cape Town (South Africa) during 17 and 18 January 2009.

Comments

9 years ago

Edwin Lewis

Hulle kon baie meer Views gehad het!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

10 years ago

Aron Hyman

Dude wat de fok. As dit uit die diepte van hul harte is gaan dit nie christelik wees nie. Maar ek hoor jou... Gaan luister bietjie tiny town. Dit is nie christelik nie maar dit raak aan die angs wat ons almal oor geloof voel en dit vir my is eg.

11 years ago

Reinhardt Ernst

kon ook net 2 dose wees wat die dislikes daar gesit het,hoekom luister jy die fokken ding dan?

11 years ago

Jacques Grobler

hehe so lekker klasieke treffer net voor mens werk toe gaan... dit is MOS hoe dit gedoen word

11 years ago

Inlakech67

doesn't make it very similar, like afrikaans and dutch is 90%

12 years ago

11ferrie

het hele lied trouwens!!

12 years ago

11ferrie

als of je luistert naar een vent diet net een tand heeft laten trekken met verdoofting #begin!!

12 years ago

i90Christian

@liedjelisette Welnee. Misschien komt dat omdat je alleen maar straat-afrikaansmuziek luistert. Probeer eens het standaardafrikaans te verstaan dat Andriette zingt in haar nummer Dink aan my. Dat kun je zeker verstaan!

12 years ago

mykycaps

@Inlakech67 well they are. Now i know little of this affrikans, but dutch and german deffenetly. If you know german you can translate like at least 15% of dutch

12 years ago

Jacques De Villiers

sal later kom slaap my liefling moet eers die vyand aanval op tafelberg

12 years ago

Inlakech67

@mykycaps Dutch and German similar? where u from?

12 years ago

mykycaps

@Krugezoid Yeah my couzins used to live there they told me all about the language. At first though I just thouhg it was german, because dutch and German are so similar, but thank you for telling me, that pretty cool :D

12 years ago

Krüger Otto

@mykycaps People from South Africa speak Afrikaans; a language which has 90% of its vocabulary derived from Dutch, which is why Afrikaans and Dutch are mutually intelligible.

12 years ago

Noel Roets

Pielle vir Sannie

12 years ago

mykycaps

@Haxxzors Haha well i feel stupid now. I first saw it and went of that german (from my little knowlege of german). It didnt occur to me that people from South Africa would be speaking dutch XP. After I read your comment I relized how stupid I am haha.

12 years ago

Tasha Baxter

Jissy dis baie sacksy.

13 years ago

mulutrip

o my liefie jy moes jou hart vroeer toemaak wat het van ons geword x 4 enigiets vir 'n glimlag, al doen ek dit oor en oor want niks anders maak sin nie, oorlewing was redelik maklik sover en net 'n vonk is nodig om alles wat ons doen en is af te brand niks anders maak sin nie.

13 years ago

mulutrip

@Haxxzors - verskoon my (pardon me) en hierdie siniese stemtoon daar is iets wat my al vir 'n tyd lank pla ek kan net nie my vinger daarop sit nie dit is net 'n vae suspisie, alles is tydelik en alles gaan uiteindelik oor warm winde wat die winter kan wegwaai ek glo die beste le nog vir ons voor o my liefie jy moes jou hart vroeer toemaak wat het van ons geword? x 4 Daar was 'n tyd toe musiek nog vir ons heilig was En toe dwelms nog besonders was en toe jou vriende nog verstaanbaar was

13 years ago

ThePriVaTe1024

Baie mense sal dit love as julle een christelike song sing uit die diepte van julle hart.

13 years ago

ichmusszerstoren

Dis 'n baie goeie liedjie. Afrikaans klink regtig cool. Groete uit Hongarye!

Related Videos