Dans Dans Lisa - My eks(kuus) video free download


215,159
Duration: 03:39
Uploaded: 2009/12/10

The exclusive video from Dans Dans Lisa. Editing and grading by Eduan Kitching, shot by Corrie Uys

Comments

10 years ago

Luan Meyer

die maak net als maklik as j dit luister lol

10 years ago

Et D

nog nie die manne gehoor nie . nogal unusual maar ook eie aan SA. beste land in die wye heelal. klink heel goed dankie bulle

10 years ago

Julian Mackay

Dankie dat julle by Stellenbosch kom sing het. Dit was baie nice gewees.

10 years ago

Stinki Janzen

wat n klomp wank. 

10 years ago

Riaan Nel

Ek love die song...... dit relate na ons average ouens en respek vir vrouens..... die mense wat comment oor vals sing los..... ou.....kan jy beter doen....kan jy score met jou vibes....glo nie so ek dink jul moet genuine net plank en vrek in jou patetiese d##s bestaaning....ek bly in Swede en deel AFR stuffies...hierdie is een en dit loop....cheers ;)

11 years ago

rcswart1

Hi Bouwer. AWEEEEE gerhard nak laki soo ja

11 years ago

Eliznica Roux

lol ek reply nouni ooit juis op hierdie tipe comments nie maar dit is nogal cool hoe jy- bouwer mense bekstil maak.. lol dis cool as mens kritiek as ligte vermaak kan sien. en kan admit wanneer mens moet verbeter. intergriteit. dis wat mens dit noem. hahaa. thumbsupp. eks net moeg vir mense wat so krities op ander mense se werk is.

11 years ago

Sjoerd Eeman

ja ik denk inderdaad ook dat wij Afrikaans makkelijker kunnen lezen van dat jullie Nederlands kunnen lezen. Dat verschil van Zij vergat haar naam en Sy vergat haar naam is best een groot verschil hahaha. Nederlands praten in zuid Afrika is dus gene optie? hahaha

11 years ago

Wynand Winterbach

Oor die algemeen is dit makliker vir Nederlanders om Afrikaans te lees as andersom. Vervoegingen & lidwoorden zijn lastig voor Afrikaners. B.v. "zijn" is bijna onbekend; bij ons is alles "is" :). En dat woordje "het" is lastig omdat het lijkt op "hebben" in Zuid-Afrikaans. En verleden tijden, oei. "Zij vergat haar naam" betekent iets heel anders dan "Sy vergat haar naam" (in ZA betekent het dat zij haar naam slecht maakt). Wens dat Afrikaners Nederlands op school moesten leren.

11 years ago

reyno beukes

vrek nice song ouens kan julle die cords en tabs vir my stier , [email protected]

11 years ago

Sjoerd Eeman

leuk dat zuid afrikaans! ik kan de helft wel verstaan kunnen jullie dit ook lezen? Goeie muziek trouwens! kan julle dit lees? dit is nederlands

11 years ago

Weirdoxify

ek flippen like dit!.. die song gan vir my funny klink as jy normaal gansing! hehe hierdie my fav song van julle :)

11 years ago

Jane Tafrich

Folks, I'm learning Afrikaans for a challenge (theafrikaanschallenge.wordpress com). I play the guitar. Someone has got to put your lyrics and chords up, I'll practice'em all. :-) You are awesome!!

11 years ago

TheGhoepie

TABS ASB !!!!!!!

11 years ago

staccy25

I love this song! You guys are awesome! :)

11 years ago

Carl Dodds

JULLE OUENS MOET DIE SANG VERDER VOER. Verder van my ore af asb!!!! Julle suck.

11 years ago

eduardvlog1

Dis vals soos hel

11 years ago

Quintus van Zyl

Ek laaik die song. Kwaai vocals, en dit klink en lyk actualy asof hulle hulsel enjoy. Laaik die vid net so bja. Dit is baie oorspronklik en kreatief. Well Done!!!!

12 years ago

Andre Rabie

jy kan dit download op Amazon UK

12 years ago

darius kruger

bouwer, ek waardeer dat jy mense se comments lees en bietjie met almal praat. Eks mal oor straatligkinders...

Related Videos