Bouwer Bosch - Vir Altyd video free download


201,651
Duration: 03:49
Uploaded: 2012/10/18

Concept by Bouwer Bosch

Produced and shot by Reghardt Botha and Damiane van Reenen (Blimp Films)

Edited by Regardt Botha and Damiane van Reenen (Blimp Films)

Actress: Tana Ferreira

Song mastered by Ewald Jansen van Rensburg (Lightstain studios)

Lyrics:

Hoekom het jy weggeloop toe ek sê ek is lief vir jou

die waarheid moenie jou afskrik nie, ek het nooit verwag dat jy

dit moet terugsê nie, dis nie hoe liefde werk nie, dis nie hoe my liefde werk nie

Ek kan nie nou kalmeer nie. Ek sit met soveel vrae oor alles

en ek wil jou nie blameer nie. Jy's veronderstel om in beheer te wees

van hierdie tye waar die lewe nie, sin maak nie

ek is jammer ek twyfel soms. Jy maak nie rerig dinge beter met jou glimlag nie

Jou glimglag maak nie rerig dinge beter nie.

Kan jy hierdie keer dat dit nie weer, oor en oor gebeur

ek probeer jou een laaste keer verstaan.

ek dink ons moet nou "vir altyd" hier laat gaan.

Comments

8 years ago

Arno Grobbelaar

Been there / Daar gewees al. Diep/Deep

9 years ago

Ruan Myburgh

Dankie Bouwer vir die meester stuk. Ek't afgebreek in trane toe ek luister na die song, so naby aan my hart die een, voel asof ek in n spieel kyk as ek na die video kyk. Hou aan jy is 'n inspirasie

9 years ago

Berne van Rooyen

whaatt?? way cool, ek kan nie my favorite kies tussen die een en die unplugged weergawe nie

9 years ago

Michelle Pietersen

Amazing bouwer!!

9 years ago

Jenice van den Berg

Hi Bouwer, is die sog gebaseer op iets wat regtig gebeur het?

9 years ago

JG Van Zyl

awesome video!!!!!

9 years ago

Nina Weyers

Hierdie liedjie is amazing. Wil die lyrics sommer op my tattoo. Goeie werk! :) 

10 years ago

Hanmarie Roos

Love dit ♥

10 years ago

Undo Lies

Die Beste Song Ooit!

10 years ago

Peterpanthe1st

Mnr. Bosch, die kreatiwiteit en passie in jou musiek is wat jou liedjies mooi maak.

10 years ago

Zane van rensburg

ek is nou besig om te skei en dis presies wat ek moes hoor... Bouwer jy is LEGEND bra... dankie dat jy jou hart met ons almal deel deer jou musiek!!!

10 years ago

Joe Smith

Auto tune of nie ek was by jou vertoning in centurion to jy se jy en die straat lig kinders vat n brake, dit was die sadste dag awat ek in n labg tyd gehaad het, besides vir prime circle is jule nogsteeds my fav band

10 years ago

Njekwa Mukelabai

Still my favourite song

10 years ago

Beverley Fick

Ek wil saam jou sing.

10 years ago

Dawie Havenga

Liefde wen

10 years ago

danteofdoom

Hierdie songs laat my altyd aan die verlede laat dink. Dankie bouwer, dankie!

10 years ago

Jack Bezuidenhout

Dankie vir jou mens wees.

10 years ago

Bernadette Grant Smit

So moving <3 Love it

10 years ago

Jacques Strydom

Hierdie is een van daardie songs wat mens oor en oor speel totdat jy die woorde uit jou kop uit ken!!!! Bouwer jy is een van die min musikante wat nederigheid bo roem verkies!!! 'n ware Legend!!!!

11 years ago

wessel van niekerk

Nice werk op die song, een van jou bestes, hou an met die goeie werk!!! jul is die beste band in SA !

Related Videos

Bouwer Bosch ft. Janie Bay

Bouwer Bosch ft. Janie Bay - Hardloop