Bouwer Bosch ft. Janie Bay - Hardloop video free download


150,213
Duration: 04:24
Uploaded: 2013/11/03

Musiek deur Bouwer Bosch

Lirieke deur Bouwer Bosch en Janie Bay.

Mix en Master deur Francois de Klerk.

Lirieke:

Soek nou verder na 'n plan, fluister harder vir die man

wat jou hart dra, jou leuens in 'n veld begrawe.

Vind 'n antwoord waar jy lê, luister mooier as ek sê

ek het die waardheid al 'n maand terug begrawe.

Hou op tyd mors sê my wat jy nou wil hê.

Hou op tyd mors jy is wie ek nou wil hê.

Elke keer as ek hardloop, wag jy vir my by die einde

Ons baklei alweer oor die begin en alles daarin en ons probeer weer.

En elke keer as jy hardloop voel ek dis ek wat jou terughou

Hoe nader ons harte hoe nader die seer vir ons om aan te gaan sal ons moet opgee.

Voor mekaar, staan ons hier, ons oë staar weer maar ons kyk verby

Ons sal nie weet, as ons nie probeer, maar die tyd sal kom en ons sal weet.

Hou op tyd mors sê my wat jy nou wil hê.

Hou op tyd mors jy is wie ek nou wil hê.

Elke keer as ek hardloop, wag jy vir my by die einde

Ons baklei alweer oor die begin en alles daarin en ons probeer weer.

En elke keer as jy hardloop voel ek dis ek wat jou terughou

Hoe nader ons harte hoe nader die seer vir ons om aan te gaan sal ons moet opgee.

Wys my die weg, hardloop nader aan my, hardloop (Bly hier ek wil jou nie vergeet, jy's my hart, al kan ons nie wees)

Wys my die weg, hardloop nader aan my, hardloop (Bly hier ek wil jou nie vergeet, jy's my hart, al kan ons nie wees)

Elke keer as ek hardloop, wag jy vir my by die einde

Ons baklei alweer oor die begin en alles daarin en ons probeer weer.

En elke keer as jy hardloop voel ek dis ek wat jou terughou

Hoe nader ons harte hoe nader die seer vir ons om aan te gaan sal ons moet opgee.

Comments

8 years ago

Tooi Barnard

kan nie glo hierdie video het so min mense wat daarna kyk nie. so hartseer.

9 years ago

Johan Wentzel

eerlik rou! en so mooi !

9 years ago

erni398

Dis so mooi!

9 years ago

Honey Bear

Janie maak die Liedjie!

9 years ago

Rouan Oelofsen

GR8 julle!! Trots Afrikaans

9 years ago

Craig A

This is brilliant!

10 years ago

San-Marie Keyser

Hey Bouwer...... Ek is nogal ongelukkig, ek weet nie hoekom nie maar ek kan nie hierdie video kyk nie :(.... dit sê die heeltyd unavailable.... sal hulp waardeer. P.s die lyrics is beautiful!!!

10 years ago

bouwerbosch

Lirieke:Soek nou verder na 'n plan, fluister harder vir die manwat jou hart dra, jou leuens in 'n veld begrawe.Vind 'n antwoord waar jy lê, luister mooier as ek sêek het die waardheid al 'n maand terug begrawe.Hou op tyd mors sê my wat jy nou wil hê.Hou op tyd mors jy is wie ek nou wil hê.Elke keer as ek hardloop, wag jy vir my by die eindeOns baklei alweer oor die begin en alles daarin en ons probeer weer.En elke keer as jy hardloop voel ek dis ek wat jou terughouHoe nader ons harte hoe nader die seer vir ons om aan te gaan sal ons moet opgee.Voor mekaar, staan ons hier, ons oë staar weer maar ons kyk verbyOns sal nie weet, as ons nie probeer, maar die tyd sal kom en ons sal weet.Hou op tyd mors sê my wat jy nou wil hê.Hou op tyd mors jy is wie ek nou wil hê.Elke keer as ek hardloop, wag jy vir my by die eindeOns baklei alweer oor die begin en alles daarin en ons probeer weer.En elke keer as jy hardloop voel ek dis ek wat jou terughouHoe nader ons harte hoe nader die seer vir ons om aan te gaan sal ons moet opgee.Wys my die weg, hardloop nader aan my, hardloop (Bly hier ek wil jou nie vergeet, jy's my hart, al kan ons nie wees) Wys my die weg, hardloop nader aan my, hardloop (Bly hier ek wil jou nie vergeet, jy's my hart, al kan ons nie wees) Elke keer as ek hardloop, wag jy vir my by die einde Ons baklei alweer oor die begin en alles daarin en ons probeer weer.En elke keer as jy hardloop voel ek dis ek wat jou terughouHoe nader ons harte hoe nader die seer vir ons om aan te gaan sal ons moet opgee.

10 years ago

Anschke Wessels

wow love die song!!

10 years ago

weldoraigne

Marry me Janie!! So angelic, mwha x

10 years ago

Louis Scheepers

Dis hoe ek bouwer sien as n solo artist! Straatligkinders viri rock deel, dans dans lisa viri awesome casual nadering wat ek love saam deon !En die erinstige bouwer as n solo artistDie drie dele van sy musiek persoonlikheid is perfek gesplit tussen die drie. Ek kani eag ni hoop jy doen meer sulke songs solo thumps up dude liefde wen 

10 years ago

Jack Bezuidenhout

daar is geen beter as afrikaans.

10 years ago

Jim Nastiks

Well done jaans !

10 years ago

jaxlourens

Julle kan maar sing hoor. Dis awesome

10 years ago

Nicole Chandler

Absoluut stunning!

10 years ago

Zanél Schwim

STUNNING !!

10 years ago

Adele Le Roux

Liewe genade! Dis asemrowend mooi <3

10 years ago

Janie Bay

Thanks ouboet!

10 years ago

Dante Beyers

Baie nice. :)

Related Videos