Rudi en Corlea - Liefde wyd soos die see video free download


161,092
Duration: 03:44
Uploaded: 2009/09/21

Music video filmed by BLIXEM PRODUCTIONS for South African singers Rudi & Corlea on a Sony EX1 camera in the Western Cape.

Comments

8 years ago

Ina Vogel

Wat 'n pragtige lied en so mooi uitgevoer  : )  Baie geluk. Vir my is die' julle mooiste lied.

9 years ago

Marc Teutelink

Bekijk deze afspeellijst op YouTube:

9 years ago

Lee Visser

always good

9 years ago

Louis Bothma

Baie dankie !

9 years ago

Gertina van Staden

Top musiek, ek kan ure lank na hulle stemme luister! Regtig SA se lieflinge!!!

10 years ago

loveableeful

Corlea's emotions are so real in each song she does. She always delivers the best of quality classic music when she sings. Her voice is angelic. I would jump to an opportunity for her to mentor me in my singing. Totally blessed from the highest ranks of heaven.

11 years ago

Nadeto Mirkova

BEAUTIFUL VOICES !!! BRAVO !!! THANK YOU FOR THIS VIDEO !!! GREETINGS FROM BULGARIA - EUROPE !!!

11 years ago

MondoBuanne

Corlea Botha and Patrizio Buanne-Ek mis jou elke dag go and check it out! wow!

11 years ago

harkeb

ek hoop daar sal meer musiek kom vd twee. Dis verfrissend!

12 years ago

NourNZ

such beautiful voices

12 years ago

stappie45

BETER DAN BEST SUPER

12 years ago

shrnscheepers

Ons land is vol wonderlike talentvolle mense!

12 years ago

Rudolf Kitshoff

Corlea hulle se oe spreek boek delle maar joune laat 'n mens weer dink want joune vertel 'n storie en jou stem is betowerend. Mag God jou Seen met als wat hy kan.

12 years ago

kmypvdw

Corlea jy is die beste! Jy is die enigste liefling ooit!!!

13 years ago

ReefTV

@Groovywoodpecker Wat van haar stem? Ek voel die musiek is generiese siellose musiek wat gemik is op mense met geen aspirasies na iets groter in die lewe nie. Ek voel ook daar is geen rede vir iemand om oorgewig te wees nie. As jy vir 'n oomblik ophou om oor haar en die oppervlakkige lirieke te masturbeer, sal jy dalk dit agterkom.

13 years ago

Groovywoodpecker

@NecriteZA en nogsteeds tiepies van 'n jaloerse mens wat van haar stem? IS VET al wat saak maak aan jou? Idioot.

13 years ago

ReefTV

@Groovywoodpecker ja nee, is moeilik om haar mis te kyk

13 years ago

Groovywoodpecker

@NecriteZA Narrow minded fool.. Is dit al wat jy kan sien??? Hoe wyd sy is? Jou naar mens.. Jou siel is verot weet jy? Daar is iets sooo fout met mensdom, en dit begin met so 'n kommin klas poets soos jy.

Related Videos