Dis darem wonderlik, dat jou musiek steeds na soveel jare, ons mense se harte raak. Baie dankie Piet vir jou getrouheid aan Sy word, en dankie Vader, dat hierdie musiek ook ons harte indring op die regte tyd en plek.
10 years ago
Johan De Visser
Dankie!!!
10 years ago
hayn coetzee
Jy is in ware ikoon...
10 years ago
Stephina Roode
baie mooi lied hou so aan jy maak suid afrika trots sal defenitief die cd koop
12 years ago
Gaynor Paynter
A lovely song thank you so much for it.
12 years ago
Johannes S
Baie dankie!
12 years ago
stels2756
DANKIE VIR DIE DANKIE
12 years ago
Wilma Venter
Dit is so 'n wonderlike voorreg om te kan se JY IS MY VRIEND... Dankie dat ek saammet jou kan sing, Dankie dat jy my vriend is, DANKIE VIR ALLES WAT JY VIR DIE SUID-AFRIKAANSE MUSIEKBEDRYF GEDOEN HET, EN NOGSTEEDS DOEN...Ek waardeer jou..... xxx Wilma
13 years ago
Anneli Smit
Dankie vir DANKIE! Dit sê soveel!!
14 years ago
nedboer
dit baie mooi , gedoen .dankie voor die pragt lied ,
14 years ago
Rob Hodgkiss
A true master!
14 years ago
Debra hatton-jones
I just love Country Ledgends brings back many memories from the younger days