KAREN ZOID - As Musiek Begin Speel video free download


1,209,829
Duration: 04:45
Uploaded: 2012/05/03

Musiekvideo met footage uit Karen Zoid se kinderdae... "As musiek begin speel" is op die album ZOID AFRIKA (2012).

www.karenzoid.co.za

Brainwave Productions

Editor: Cecilia M Scholtz

Comments

8 years ago

Natalie Jardine

Vir seker op dieselfde level as engel en deurmekaar. Love love love dit

8 years ago

CountryMonkey42

Klink miskien weird ... die Here my na die song gevat op n aand wat ek ontsettend alleen gevoel het. My so uplift! Dis beautiful

9 years ago

Xavier Quiñones de León

pragtige liedjie uitstekend :-) baie dankie Karen

9 years ago

Wilna Furstenberg

ons almal se oumas se haarstyl was nes die queen s'n. :) Stunning song.

9 years ago

Dean Boshoff

Ongelooflike mooi lied en n wonderlike video om saam te gan.

9 years ago

Herman Coetzee

Super uber fokken cool song Karen jy Rock!!!!

9 years ago

Jaco Nel

fukin awesome..ekke tjank elle keer as ek die song luister!! Dankie Karen!!

9 years ago

Duncan Lawson

wow-ongelooflik

9 years ago

Christelle Barnard

So kosbaar Karen, herken jou ma en een van jou ouma Letta se susters in video. 

9 years ago

Werner Visagie

Proudly Zoid Afrika!! Stunning

9 years ago

Wild Nel

My childhood rolemodel - asemrowend elke keer! xx

9 years ago

Juandev

Baie baie mooi liedjie, lekker trane trekker.

9 years ago

Natalie Jorgensen

pragtige song vir ons kinders. net soos die kinders! awesome verby!!!

9 years ago

Carlo Engelbrecht

Die AbZolute waarheid !!

9 years ago

MaritzaWild

LOVE die song!! Pragtige video!! Bly daar is nog mooi in die wêreld :-)

9 years ago

Vytjie Molefe

My favourite!

9 years ago

Silly Moose

Dis beaula girl. Love die vids & retro-ness. Gorgeous message!

9 years ago

Johan Coetzee

Great!! Gaan verseker vanaand se opening van die Republiek van Zoid-Afrika kyk :)

9 years ago

Jana Greeff

Ek huil sommer weer. x

10 years ago

Carel du Preez

Stunning! 

Related Videos