HD Ray Dylan - Angelface (Canon 5D MK II) video free download


79,951
Duration: 03:15
Uploaded: 2010/08/16

Comments

6 years ago

Tailynn Nieuwenhuizen

Van my ouma popie

8 years ago

Emil Arthur

Goeie werk Ray. Ek hou van die ondersteunende vroue vokale in die agtergrond.

8 years ago

Alet Calitz

so so mooi

8 years ago

Alet Calitz

so so mooi

9 years ago

Siegfried Wurth

Mooi so Ray ons hou van jou sang!

9 years ago

Sandra De Wet-van den Berg

Love it!

9 years ago

Paula TG

Prachtige liedje.;o)

11 years ago

Lynette Coertze

10 uit 10 vir jou. Jou musiek is fantasties. Elkeen is uniek

11 years ago

Estelle Vermaak

Dit is beslis die greatste song ooit. Ek dink jy is super great. Al jou songs is great.

11 years ago

ariza van den berg

DIE BESTE OOIT!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

11 years ago

ariza van den berg

ag weet jy,hoekom luister jy dan na sy musiek,jis ou jy het 'n moerse probleem seker nie groot genoeg nie,of wat sê ek nou en al rede hoekom ek DALK volgens jou die taalkundige verkeerd gespel het,was opmdat ek baie kwaad was.Mnr jou naam wat jy gebruik sê presies wie en wat jy is.Kry 'n lewe.

11 years ago

Daymen R Smith

As jy Eenvoudig (Common) wil sien gaan kyk in die Spieël. Jy probeer Afrikaans skryf maar kan nie eers reg spel nie. So gaan praat eerder op `n ander plek Engels want dan sal jy seker beter vaar. Jy sal die Wonder van Afrikaans nooit verstaan nie want dit sal te GROOT wees vir jou mikroskopiese breintjie.

11 years ago

ariza van den berg

Die ouens wat Ray so sleg sê,asb jy moet eerder groot word dit is swak en baie kommin,hy is 'n wonderlike mens hy doen net goed,so buddy pasop wat jy sê.

11 years ago

Hannelie Kruger

Baie mooi.

11 years ago

Yolande Conradie

Beslis een van die mooiste songs van Ray. Ek is mal oor jou musiek. Hou so aan.

12 years ago

Shuggydylan

Ray, are we related?. Ma Grandad met a Dutch woman when he fought in the war . Used to call he rhis "Old Dutch" (don't know if ye get that, bein' foreign, son). Amnyway, ma grandad fatherd 171 children that we know of, so who knows, my brother/cousin/ distant relative. Bob denied he is ma brother, but I have the records to prove it ("Freewheelin", "Times They Are A Changin'"etc). Ma grandad was mariied 9 times (mostly to women, but there were exceptions!). Nver touched a sheep, tho. A good man=)

12 years ago

Lewis Hiley

Die Canon is groot!

13 years ago

Steven Tigge - Sunday Driver

kaaserig

13 years ago

Ruaan van Zyl

laaik jou nie,maar mooi song , dis al

Related Videos