Fokofpolisiekar - Tiener Aksie Einde video free download


40,513
Duration: 04:12
Uploaded: 2007/06/12

Comments

11 years ago

watdinkjydoenjy

As julle net stil bly (julle idees, opinies en ignorance een kant sit), en luister na wat Fokofpolisiekar sê, sal julle vinnig julle woorde terug trek. Dit is immers waarom hulle werk sulke hoë akademiese aandag kry, waarom hulle genoem en aangehaal word deur gesogte skrywers nl. Andre P Brink & Antjie Krog, en akademici. Fokofpolisiekar het gewys dat afrikaanse musiek oor meer as net "de la rey", "kaptein" & "loslappies" gaan. Get educated.

12 years ago

Bertus Spies

@wolfi891 is jy seker jys nie n jock nie??

13 years ago

HiIAmABear

@Flamink oja... jou poes

13 years ago

thepope7676

haha goed gese bra

13 years ago

Stolzzie

Chill lied dit! Ik kom uit Nederland, mar versta die lyrics goed.

13 years ago

pecuso

so f*cking good!

15 years ago

WGMDelko

ek neem aan,dat ek altyd alleen sal staan!

16 years ago

SaPimpScott

bok van bler maak afrikaanse n plastiek nasie nes hurt en nicholas.....sulke fake kak.....fokofpolisie is tipiese moderne afrikener capies haha steve is ook moerse nice hy is ook eg afrikaans mar voken nicolas en kurt....fake plastiek kak

16 years ago

poesdotcodotza

Want dalk moet jy die woorde luister? Maar snaaks genoeg is dit altyd dom mense wat verwys na "Geraas" omdat hulle nie verstaan nie, bietjie hoor graad vir jou.

16 years ago

gert christiaan cruywagen

Dis my fave liedjie!! My pa hou selfs davan "as hulle nie probeer skrre nie"

16 years ago

EmoWithGun

fok ja!!!!!

16 years ago

roibaardruiter

and you thought it good to comment about your tea? gaan lewer kommentaar op bok van bler se music video toe.

16 years ago

vandermerwe212

Fopk altyd 'n wenner!!

Related Videos