Elvis Blue - Voshaarnooi video free download


7,634
Duration: 02:55
Uploaded: 2013/02/02

Jan Hoogendyk, beter bekend as onder sy verhoognaam Elvis Blue, is 'n sanger en die wenner van die Suid-Afrikaanse Idols van 2010 (sesde seisoen).

Jan Hoogendyk is 'n kitaar-onderwyser en het met minderbevoorregte kinders in sy tuisdorp gewerk.

Een van sy vriende, wat Elvis Blue geheet het, is op 12-jarige ouderdom aan VIGS oorlede.

Die vriend het aan hom gesĂȘ dat sy droom is om eendag 'n musikant te kan wees.

Hoogendyk het besef dat sy eie naam nie by Engelse popmusiek pas nie, en het die naam as sy verhoognaam aangeneem.

http://www.elvisblue.co.za/

CD: Elvis Blue

Save Me

Lightly Tread

Lighthouse

Hallelujah

Running

I'm On Fire

Things My Father Said

To Make You Feel My Love

Only Wanna Be With You

Dangerous

You

Little Hero

Voshaarnooi

Say Goodbye

Lately

Right Here, Right Now

Lover

Stay

Believe

Comments

11 years ago

Wayne coetzee

Dit is net befok!!!

Related Videos