Du Preez Stoltz - Dankie, dankie, dankie video free download


149,390
Duration: 03:36
Uploaded: 2010/06/15

Comments

10 years ago

Josef Strauss

Oulike Liedtjie

10 years ago

Retha Roux

Hierdie lied raak my hart aan. Dankie Du Preez

10 years ago

Sanet Koekemoer

Lied laat my dankbaar voel en wees. DANKIE!

10 years ago

Louis Botha

Fantasties, dit voed my siel...

10 years ago

MIRANDA KOTZE

Dankie, Dankie, Dankie.....!!!

10 years ago

Zita Janse van Vuuren

What n blessing. Dankie Du Preez! :] Blessings vir jou!

10 years ago

Emanuel Hofman Jacobs

Dankie dat ons dit kan deel met almal wa in GOD glo

10 years ago

Emanuel Hofman Jacobs

Dit is hoekom om ons JESUS dien

10 years ago

Emanuel Hofman Jacobs

Aan al ons broers en susters wat nog lewe kyk en luister hierna want dit bind ons

10 years ago

Emanuel Hofman Jacobs

Ons kan et dankie se vir alles wat GOD ons skenk elke dag van ons lewens

10 years ago

Valerie Jansen

Jou musiek dra my deur hartseer dae in my lewe en bou my weer oop na 'n hart wat oor loop soos jy sing. God seën jou want jy is 'n blessing. 

10 years ago

Emanuel Hofman Jacobs

Dankie vir die woorde van die liedjie dit is sowaar dat ons elke dag net SY LIEFDE, GENADE en LEWE kan deel met almal rondom ons Dankie

10 years ago

Gerda Roos

Is daar n nuwe cd oppad? Ek wil jou graag kontak vir n optrede by ons kerk volgende jaar asb

10 years ago

Yvonne Ellis Rossouw

Ongelooflik. 

10 years ago

Riekie van Dyk

Dankie vir keuses...dankie vir kanse en dankie vir vriende ...en U bly altyd by ons!!!

10 years ago

DutchTiger1981

leuk lied!,Gr.uit Nederlannd ga zo door ;-)

10 years ago

Sandra DE KOKER

Dankie, dankie, dankie

11 years ago

Wilfred Funchal

BAIE BAIE MOOI

11 years ago

Maritha Blaauw

Baie, baie mooi.

11 years ago

Ria McCormack

Musiek en stem baie mooi, maar daardie haarstyl....

Related Videos

Romanz en Juanita Du Plessis

Romanz en Juanita Du Plessis - Hy is Jesus