Die Melktert Kommissie - My Engel (Video) video free download


390,378
Duration: 03:58
Uploaded: 2012/11/28

© 2006 Die Melktert Kommissie

Comments

8 years ago

Michel Pieterse

kief song!

8 years ago

Josua Gouws

Beste Afrikaanse lied wat al ooit gemaak is

9 years ago

Chanele Roodt

Die sin 'oor 'n bottomless koppie koffie moes ek my bottomless liefde aan jou verklaar' is van my gunsteling in enige Afrikaanse liedjie. Dis beautiful.

9 years ago

anarchyrabbit

Hierdie song is nie regverdig nie. Te vkn nice!!!

9 years ago

Waldo Bloem

Mis die band !!!!!!

10 years ago

Jensi Du Plessis

Beautifull song. Too bad the band broke up.

10 years ago

Fedor Steeman

Hoe komt 't dat ik jullie liedjes niet op iTunes kan krijgen? :-( 

10 years ago

magsmuller

Dis n sonde dat julle dit nog nie die grootste ooit gemaak het nie!!! Julle is amazing!

10 years ago

Lauren Larney

Mooiste liedjie ooit 3

11 years ago

Rupperkus

Julle is fkn shap

11 years ago

Kurnel

Kan julle nie nog videos oplaai nie asseblief!!!!???

11 years ago

Marius du plooy

Awesome song!!!!! ek like julle al van dat ek "Jy" die eerste keer gehoor het, julle is awesome :)

Related Videos