Die Heuwels Fantasties - Nare Kaskenades video free download


82,894
Duration: 04:11
Uploaded: 2008/12/27

Part 2 of the video trilogy.

For more information about Die Heuwels Fantasties, visit http://www.dieheuwelsfantasties.za.net/

Comments

9 years ago

D-Dre Botes

Mis Suid Afrika !!!!

10 years ago

Le Roux

Weet iemand waaroor die song gaan? Lyric interpretation asb

11 years ago

FulvioD 23

Being european i should learn dutch but i guess my next language will be afrikaans. This song is majestic. Long live Afrikaans and Khoekhoegewob.

11 years ago

aeluc

Briljant ouens, my afkrikaans is beperk to my skype sessies en kick ass Afrikaanse musiek..shout van Greenwich, Connecticut, try bietjie om na die US toe te kom ouens.. cheers

13 years ago

Dieter Michael Rauch

Na n lang dag n glass rooi wyn (diemersfontein) is soos nektar op die tong en in die agtergrond speel ek “Die Heuwels fantasties” the night is hot and my clothes stick to my body, this is South Africa and I savor this moment…

14 years ago

Arno Franken

Ouens hou so aan bliksem julle musiek is briljant !!!!Groete uit Hingarye uit!!

14 years ago

OnsTube

@CuteKitty0o7 Haha! Sker! ... eers nou die dag uitgevind at dit is... Hond funny!

14 years ago

OnsTube

My hel. Treinry... . Altyd treingery tussen Bloem en Pretoria en almal het altyd eiers as padkos gebring. Stink na poep maar jy kan nie die vensters afrol nie want dis te fokkin koud!

14 years ago

kellogskellermann

die eerste afrikaanse groep wat ek sal na luister - dis puik !

14 years ago

Adam Ottovordemgentschenfelde

Fok Jou Die Band Ist Awesome!

14 years ago

Michèle Duncan

dis fokken awsome ouens!! maak afrikaners trots en wysi souties wat hulle ni het nie! sker =)

14 years ago

Henco Kotze

all wat ek kan se is awesome :p

14 years ago

Riaan van der Merwe

brilliant! love die music! love die band! love SA!

14 years ago

Sam Pretorius

Vrek awesome. Hierdie dudes is my nuwe beste band.

14 years ago

Riaan van der Merwe

brilliant, ek dig die style ouens! te maklik om die music te like!! vrede

15 years ago

EyeGodZA

Dis beslis 'n sexy song, veral die einde - kan dus baie cinematic wees. Wens julle ouens wil bietjie budget spandeer aan production values dan kan julle truly 'n hot ding doen, tensy die hele 'four boys roadtripping lo-fi vibe' is waarvoor julle gaan...

Related Videos