Cordelia - Hier staan ons nou (AMPTELIKE MUSIEK VIDEO) video free download


42,930
Duration: 03:43
Uploaded: 2010/10/18

Cordelia's first music video for the song "Hier staan ons nou" Cordelia's debut CD is now available online at www.hitrecords.co.za and selected music stores

Comments

9 years ago

Maggie Kroucamp

Hoeveel van ons loop met hierdie gevoelens in ons rond....briljant!!

13 years ago

melzee11

Pragtige lied. Het dit baie Geniet. Baie mooi stem. Maak maar weer so, jy het baie talent! Vanuit Vancouver, Kanada!

13 years ago

Marnus Grobbelaar

Dis Excellent Cordelia...flippen mooi hoor...

13 years ago

Alan Harvey

Great voice - great singer!

13 years ago

Martin Kruger

Brilliant...luister lekker hierna in NZ...hou so aan.

13 years ago

Ri1983

mal daar oor. hou so aan.

13 years ago

Gezina Uys

Baie mooi lied ! Pragtig gesing! Well done!

13 years ago

PierreOppermanOppie

Even though i am a born and bred "boertjie"..i grew English,and think and compose in English.......yet appreciate a well-structured song....nice lead-fills/nice arrangement,and cool vocals. This is a radio-friendly song...all voorspoed vir jou Cordelia.

13 years ago

Sharon Van Zyl

stunning voice stunning video dis n insperasie om na jou te luister en jy gaan nog groot dinge bereik you have my vote im your biggest fan love as always Shaz!!

13 years ago

Sharon Van Zyl

stunning voice stunning video dis n insperasie om na jou te luister en jy gaan nog groot dinge bereik you have my vote im your biggest fan love as always Shaz!!

13 years ago

Werner Gibson

Hi Cordelia, hou baie van jou video, sterkte met die volgende een

13 years ago

violadoru

superb,cordelia!!

13 years ago

Liberty Productions

Hi Cordelia, hou so aan, jy het die total package, as ek op enige manier jou kan bystaan se net, ek is Dec/Jan in SA, my broer Leon het ook 'n recording studio in Oos-Londen, ek kan al sien hoe doen ons 'n musiek video op die strand. lol Johann van Tonder Liberty Film and Fashion Productions

13 years ago

Anel Portela

Dit is pragtig, hou so aan girl xxx

13 years ago

Anel Portela

Dit is pragtig, hou so aan girl xxx

13 years ago

gysb03

Baie mooi!!! Jy is die beste Cordelia!

Related Videos