Chris Chameleon - "As Jy Weer Skryf" video free download


117,539
Duration: 02:11
Uploaded: 2011/06/15

"As Jy Weer Skryf" is the title track from Chris Chameleon's second Ingrid Jonker album and ninth solo album, "As Jy Weer Skryf." The album was released through Rhythm Records in South Africa in June 2011.

Directed by: Kyle Lewis

Produced by Brigitte Stanford

DOP: Roscoe Vercueil

Steadicam Operator: Faheemah Hendricks

FX/Editor: Blake Prinsloo

A DIRTY SOUL PRODUCTION

www.chrischameleon.com

Comments

10 years ago

Elsa Petersen

Beautiful song

10 years ago

Roman Soiko

Die mooiste liedjtie ek kry wanner ek geluister If alle mens bly in dis onwaardelikelief die see aan mooiste 

10 years ago

Mandy A

loving this beautiful song...proudly south african

10 years ago

Donne Bailey

So incredibly beautiful.

10 years ago

Donne Bailey

So incredibly beautiful.

10 years ago

Suzette Louw

The creative genius of South Africans is fantabulous!Proud to be 1.

11 years ago

Ben-Louis de Swardt

2 mense se musieksmaak laat veel te wense oor.Chris is SA se eie superster!!!!

11 years ago

Juliana Yzel

Ingrid Jonker sou dalk beter kon beskryf hoe fantasties, magies, hierdie video en lied is. Ek sal elke dag na hierdie video kan kyk, en my mond hang oop oor die talent, die absolute kuns agter Chris Chameleon. Wow. Net wow.

11 years ago

So Ye

baie mooi. klink soos rina hugo met ballas! bevok ...

11 years ago

Makeup with Kokerface

Pragtig!!! Het my in trane. Ingrid Jonker wet van skryf en jy weet van musiek maak.

11 years ago

Tertius Carstens

Lank lewe Ingrid Jonker.

11 years ago

Franco Meiring

Ek wens ek kan hierdie 2 keer "like"

11 years ago

Henk Prinsloo

Pragtige lied

11 years ago

Henk Prinsloo

Did coldplay also act out the song in reverse...as Chris sang the first part reversing the words...?

12 years ago

Constant Duncan

Hierdie liedjie is vir my vrou, Erica. ek mis haar so baie...

12 years ago

Madeleine Duvenhage

Baie mooi !!!

12 years ago

Gerrie Steyl

die song sinebeeld die afstewe van 'n geliefkooste ingrid in die fleur van haar lewe , welgedaan my vriend jy weet hu sy haar sy self wou laat onthou het , wens ek kon dai vrou in my ontmoet , swart flinders , hoe kan mens jou hartseer so op pen neer plaas ? vertroue , maybe , geduld maybe , liefde aleen saam hartseer glimlaggend morbied altyd !

12 years ago

belinda voortman

ongelooflik!!!!!!!!! Afrikaans is aards en n harts taal!

12 years ago

maria ennovy

dit is prachtig, dit is zo mooi.. dit is swart vlinders...

12 years ago

fuzz0033

Jy het regt,een puik liedjie,hier een Hollander die Chris baie kan wardeer.

Related Videos

Chris Chameleon and Daniella Deysel

Chris Chameleon and Daniella Deysel - "Posduif"