Adam Tas - Is Dit Hoe Die Hemel Lyk? video free download


220,496
Duration: 03:09
Uploaded: 2010/09/09

Comments

9 years ago

DvdW1987

Baie mooi! Groetjes uit Nederland

10 years ago

Rocco Botha

JY MAG MAAR BAIE MOOI WOORDE

10 years ago

zonnekat

Groeten uit Vlaanderen .

10 years ago

Daan van der Wath

mooi mooi mooi Dit laat my verlang

10 years ago

TheBergbok

Hartmusiek.

10 years ago

Helmut Katthage

Lerrike en stem uit die boonste rakke

10 years ago

Lorraine Gerber duBruyn

Pragtig, maak my baie rustig en laat my diep dink.

10 years ago

Elize Watson

Pragtige stem en 'n awesome liedjie

11 years ago

Danie Jacobs

Ongelooflik mooi.

11 years ago

Karina van der Merwe

"Some things need no explanation!" Beautiful!!

11 years ago

Ian Grubaf

Ongelooflike goeie teologiese interpretasie van die Hemel

11 years ago

Pieter Weyers

baie mooi liedjie

11 years ago

Louise Olivier

Stunning verby, die song en jou rasper stem, vat my dieper elke keer as ek luister. Daar's 'n stukkie hemel vir ons almal om te proe na die swaarkry...

12 years ago

Jacoba O'Neil

ek lief die song.

12 years ago

Daniel Jacobs

Baie besondere lied.

12 years ago

Craig Galvin

Great dink nog steeds jy is een van ons mees underrated mans kunstenaars.

12 years ago

Carina vander Merwe

dankie, ek glo dat baie van ons het so n vehouding nodig! baie mooi!

12 years ago

Leonie Coetzee

Die mooiste liedtjie wat ek nog gehoor het. Adam jy het 'n besondere stem

12 years ago

johnathan shorter

Baie baie diep !!!!

12 years ago

Elize Watson

Dis die mooiste lied wat ek al na geluister het

Related Videos

Jakkie Louw en Kevin Leo

Jakkie Louw en Kevin Leo - Gebed