Zinkplaat - Frekwensie скачать видео бесплатно


10,495
Длительность: 03:45
Загружено: 2013/02/27

Die 6de musiekvideo van Mooi Besoedeling af.

Geskiet deur Fiela Jonck (Wat ook destyds 'Piekniek op die maan' direct het.)

Buy the song at iTunes. (https://itunes.apple.com/za/album/frekwensie/id631981193?i=631981337)

Комментарии

10 years назад

Undo Lies

Dit maak nie sin dat hierdie amazing song net 3500 veiws het nie. Dit is moer beter as die shit wat miljoene veiws het. ????

10 years назад

DieselBudgie

Hierdie groep herinner my baie aan Minus the Bear. Die editing is so perfek gebalanseer. Love dit!

11 years назад

Bmw0608

Nee regtg dt nou swak...gaap.

12 years назад

Marnus Matthysen

Kry JDownloader. Jy kan dit direk van Youtube aflaai, laat weet my as jy sukkel. "Marnus Matthysen" op facebook of BBM 28112A4D

12 years назад

kraalbosskaduwee

Se my asb waar ek die liekie ini hande kan kry?? Sulke klas musiek sal waardeur word*

12 years назад

kraalbosskaduwee

Se my asb waar ek die song kan download?? Sal die liekie dam baie waardeur as ek hom het*

12 years назад

Francois van Rooyen

Julle klanke maak 'n moerse verskil aan my hier in die UK.

12 years назад

Chris de Wet

Awesome manne, het Basson gese hy wil nie sy gesig op die video wys nie?

Похожие клипы