Van Coke Kartel - Vir Almal скачать видео бесплатно


39,861
Длительность: 03:46
Загружено: 2011/09/11

Vir almal wat twyfel

Vir almal wat stemme hoor

Vir almal wat 'n goeie tyd het en dit probeer onthou

Maak die individu nou dood of verdwyn saam met my

want ek sien min van ons wat hier bly lewe

Leierskap die gebrek

'n Kwarteeu van twyfel

Ek sal nie bitter word nie

Vir almal wat twyfel

Vir almal wat stemme hoor

Vir almal wat 'n goeie tyd het en dit probeer onthou

Maak die individu weer dood

Probeer sy kop wat uitstaan terug in slaan

Ek sal my familie en vriende nader trek

Gee my oë agter my kop

Ek sal nie bitter word nie

Vir almal...

Die een is vir almal

Vir almal wat kan hoor

Vir almal met iets tussen die ore wat nog wil droom

Vir almal...

Download die track hier - www.vancokekartel.co.za

Комментарии

8 years назад

Andre Drinkwater

Fuck, julle mag nooit ophou musiek maak nie!!!!

9 years назад

AlcaZ'one

Befok

10 years назад

Franco Meiring

Jedd mag maar kitaar speel.

10 years назад

Bernhardt Van Heerden

Sulke musiek is so klas ek vloek sommer poes voor my ouers.

11 years назад

MenuBar Memorial

Francois van Coke, Destroyer of Worlds! Man, I feel like I'm missing out on a very important phase of music by not being in South Africa. Please come to America (often) and rock our brains out!

11 years назад

nobodygh

Ek mis die sanderige en windverwaaide Kaap

12 years назад

Gr00tkak

Ramfest!!! Ramfest more en Fokofpolisiekar gaan daar wees

12 years назад

TheTjoop

is dit die scrapyard by groenvallei,piele

12 years назад

gert christiaan cruywagen

@Swanesang91 sekondeer die seliluut is n nice touch

12 years назад

BRAkief

befok!!!!!!!!!!!!!!!!!

12 years назад

JacoV

Nice, baie fokken nice!!

12 years назад

Bruwer van Vrede

Dit is goed........maar niks kom naby aan Fokofpolisiekar nie, hulle moet weer begin musiek maak.

12 years назад

Ursula Oberholzer

Mooi chick... die musiek is goed!!

12 years назад

Aron Hyman

Die vrou met die swak kakebeen pas perfek by die hele scrapyard ding! Pretty shweet.

12 years назад

Inlakech67

lekker hoor!!! BEFOK!!!

12 years назад

Morne Stevens

Love the song, maar die video met die braai, fake fight en die girl kan maar gesny word. Die res is cool. Lyk so Barneys Scrapyard in Stikland

12 years назад

85r00bix22

flipppen awesome song! en die girl in die video is beeldskoon!

12 years назад

Kirsten Stone

The official release is fine but this is next-level brilliant, why change? I am heartbroken, I was writing a review of what great cultural cryptography this is, how your impeccable cultural cred and lyrical history form a backdrop against which this makes perfect sense, resolves into a pirate flag of cultural resistance flying under cover of an ad banner, perfect illustration of your particular genius. The changes don't break that completely, but I like this a lot better, FWIW.

12 years назад

Pierre Barnard

ek hoop die heel album kan so befok hard wees!!

12 years назад

Shane Hartzenberg

tjek al daai scrap metal...

Похожие клипы