Snotkop - Kry jouself by die werk (Clean version) скачать видео бесплатно


49,890
Длительность: 02:34
Загружено: 2008/06/26

Clean version of a music video by South African pop artist Snotkop filmed by Blixem productions

Комментарии

11 years назад

thijs jolly

love offspring , love my south afrikan ..this is fun

12 years назад

scars and tears

best offspring cover EVER

15 years назад

LeTAlLtHeEaRTHsING

Ek was al by een van sy shows.. en ja hys a goeie dude.. mar die song klink beter in engels... en hoor hier goggaikie wat vir almal se on selfmoord te pleeg.. net omdat ju 'n kak lewe het is nie te se jy moet vir almal vertel wat jy next gan doen nie oky?

15 years назад

xoxMUISxox

Luister, almal wat Francois so afkraak... of julle sy songs like of nie, hy het fans en feit is, hy is 'n moer nice ou wat sy gat af werk! En hy VERDIEN sy sukses! Julle wat so moan gaan niks doen aan sy goeie cd verkope en shows nie. So moan op 'n ander plek want julle pis net sy fans af.

15 years назад

Sh0rTiExXx

Ek bly nou in new zealand vir 13 jaare, goie retake op die english version! dit klink preet! jamer vi my spelling :P het hulle n cd uit ov nog nie, ek saal graag dit will in die hande kry een of ander tyd... goed om lekker daanse musiek weer te hoor met beat!!!

15 years назад

sielsiek

Snotkop het geen talent nie, dis 'n feit! hy skryf nie eers sy eie songs nie! Hoekom sal mens na iemand wil luister wat nie eers sy musiek kan skryf nie?! Net omdat dit afrikaans is beteken nie die goeie musiek nie!

16 years назад

Barkstar69

kak ek het hard geval oor daai steen,maar ek lyk awesome!

16 years назад

emelia112

Seriously, wandadawanda. Broaden bietjie jou vocab. Jy het absoluut geen insig van musiek nie, so as ek jy was sou ek maar eerder my mond probeer hou.. doen jouself maar die guns. Jy klink regtig soos kak .. kry jouself by die werk.

16 years назад

emelia112

Dude jys n fokop. Jy fok afrikaans op met al jou anglisisme en plagiaat. Kry vir jouself n ander werk en doen ons almal n guns..! doos.

16 years назад

Tokkie Loubser

Die pryse sluit in: 1.'n Funky, splinternuwe Motorfiets, 2. 'n ete saam met Snotkop by een van die land se beste restaurante. 3.'n verskeidenheid van CD's en DVD's ter waarde van R3000. 4.'n rol as akteur in een van Snotkop se nuwe videos. 5. 'n Snotkop hamper met altwee Snotkop se CD's, 'n Snotkop Springlewendig DVD, T-hemp, keps, handskoene, poster, sleutelring en plakker, alles ter waarde van 'n Duisend Rand. Jy kan soveel keer sms as wat jy wil!

16 years назад

Tokkie Loubser

WEN GROOT PRYSE!!!... CHECK DIT UIT! Damian 'the tiger' is 'n 13 jarige laaitie met Lukemia. Hy het dringend 'n Been murg oorplanting wat der duisende rande kos. Snotkop het hom gister in Bloemfontein ontmoet en het 'n projek begin om fondse in te samel vir Damian. As jy SNOTKOP sms na 39555, skenk jy R15 wat direk na Damian se trust fonds toe gaan om te betaal vir sy Been Murg Oorplanting. Een gelukkige wenner sal gekies word en stap weg met 'n spul groot pryse.

16 years назад

Tokkie Loubser

en net so tussen hakkies, my profiel foto is nie eens ek nie:P

16 years назад

Tokkie Loubser

nog nie so 'kommin' soos jy om die afrikaanse taal heeltemal op te fok met engelse 'slang' woorde nie. Ek neem aan jy neem deel and jou 'special olimpics' want jy maak of jy baie weet daarvan, of het hulle jou uitgeskop omdat jy selfs vir hulle te deur die kak is????:P

16 years назад

Smellsliketuna234

Nee ons luister die regte weergawe van Offspring. En ek dink die grafsteensangers wat suck is cooler as snokop.

16 years назад

Tokkie Loubser

Ai ai dit sal maar moeilik wees vir my om 'n 'moffie' te wees siende dat ek eintlike 'n girl is:P Mmmmm 'groupies', jong ek dink jy sal nie eens n 'groupie' herken al hardloop almal oor jou nie. Ek neem aan jy luister seker nog na die Grafsteensangers as jy dink 'Snotkop is tos'?

16 years назад

Smellsliketuna234

ROFLMAO!

16 years назад

Tokkie Loubser

As jy nie van Snotkop hou nie... hou jou bek en fokof! Niemand het 'n speaker teen jou kort by leeg dop vir 'n kop vas geplak en mes teen keel gehou om te luister nie:P

16 years назад

polpot28

they're fucking awesome, just heard them on 5FM ALL THE WAY FROM PROTUGAL!SNOTKOP ROCK!LANG LEWE SUID AFRIKANSE MUSIEK!

16 years назад

2701795

nah man im only kidding they should have just let it be....ek jammer

16 years назад

XanderMeriForever

SUPA, can you please put on more songs please...

Похожие клипы