Prime Circle - Evidence Album Showcase at SABC studios скачать видео бесплатно


6,899
Длительность: 02:30
Загружено: 2012/11/07

Ons het gister vinnig 'n draai gaan gooi by die SABC se studios om 'n preview van Prime Circle se nuwe album, Evidence te kry. Die ouens het so paar songs gejol en so paar vinnige vrae beantwoord.

Evidence sal so teen volgende week op die rakke wees maar ons het reeds die album, so julle kan 'n review en meer info hier op Watkykjy verwag teen die tyd dat die album Release word.

Hier is 'n vinnige opsomming van wat jy kan verwag. Verskoon die tosserige video en sound. Ons het sommer net die handy cams geryp oppad uit en vergeet om ons sound recorders in te pak. Ons sal daarvoor opmaak met 'n lekker kuier session en one-to-one met Prime Circle een of ander tyd. Sommer so langs 'n fokken braai of in 'n pub of iets. Maybe nooi ons een van julle uit ook...

http://www.watkykjy.co.za

Комментарии


Похожие клипы