Manie Jackson - Sprei Jou Vlerke скачать видео бесплатно


62,220
Длительность: 04:07
Загружено: 2012/11/23

Комментарии

8 years назад

Julie Jacobs

ag man kan ek jou nie maar steel sodat ek jou net elke oomblik kan hoor wow so n stem dem dis fantasties mag jy nog jare so voortgaan n groot fan

10 years назад

nedboer

Dit is a baie mooi liedje , dit raak 'n mens se hart, !! 

10 years назад

Gretha Du Plessis

Wow Manie jy kan maar sing pragtige stem

10 years назад

Engel Jacobs

Ek stem hy sing met baie gevoel so ook Gerrie Pretorius my gunsteling!

10 years назад

Karsten Wilma

Hierdie man sing so met gevoel! Niemand kan daarop verbeter nie!

10 years назад

ciska hutton

Aaaag lyk hy nie te fraai met 'n bril aan nie????? Hehehe

10 years назад

Kallie Venter

Briljant....Huil elke keer as ek dit kyk of hoor. Ek is ook 'n pa wat sy dogters eendag sal moet laat gaan.

11 years назад

berns sportsbetting

al is j ni n ouer kry j trane in jou oor

11 years назад

Thea du Plooy

Laat seker elke ouer 'n knop in die keel kry.

11 years назад

Tielman Van Lill

Die man kan sing!!

11 years назад

Carina Marais

Manie weer `n WENNER!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Похожие клипы