Karlien van Jaarsveld - Jakkals Trou met Wolf se Vrou (HD) скачать видео бесплатно


494,147
Длительность: 04:13
Загружено: 2011/08/25

Vir nog great videos gaan na:

http://www.youtube.com/user/ClintonLubbePro

Комментарии

9 years назад

Mekyla Erasmus

Baie mooi stem

10 years назад

Elme Calitz

Skies bedoel Pragtig nie practice nie

10 years назад

Elme Calitz

Shoe! Karlien jy het n practice stem

10 years назад

patricktristar

Deze muziek klink erg Amerikaans, met name het gebruik van gesynthetiseerde zang zal niet echt aanslaan in Nederland.

10 years назад

La France

hulle is mooi met mekaar, hulle sal oulik babas maak :)

10 years назад

Wellington Maruma

Dis een van my gunstelling liedjies... ek is mal daaroor :-)

10 years назад

preus5

Afrikaans heeft wortels naar Nederland,waarom wordt deze mooie muziek dan zo weinig in Nederland afgespeeldHet lijkt dat het geboycot wordt

10 years назад

Dagonet Centauri

Yep, goeie afrikaanse musiek :D. Wel, ons produseer deesdae nogal goeie liedjies... 

11 years назад

Ben Bezuidenhout

Baie goed

11 years назад

Hentheman Ko

Karlien van Jaarsveld - Jakkals Trou met Wolf se Vrou (Afrikaans)

11 years назад

frisjannie

Hi KARLIEN EK IS JJ DE KLERK VAN KURUMAN EK IS BAIE MAL OOR JOU MUSIEK EN OOK BAIE MAL OOR JOU.MY DROOM IS OM EENDAG JOU TE ONTMOET EN EK HOOP DIT SAL GEBEUR.LIEFDE GROETE JJ

11 years назад

HeRtBoK

welk fliek kom dit van?

12 years назад

Estelle Vermaak

Baie mooi song. Jy is pragtig. Nes Bobby.

12 years назад

Jackie Botha

pragtig! maar wat gebeur verder? het hulle bymekaar uitgekom toe?!

12 years назад

Grant McMains

ever heard of a music video?

12 years назад

Shady Slim

Dankie tog, nog iemand met Common Sense...Ons kort meer van dié tipe kunstenaars!

12 years назад

Ruan Esp

mooi girl en mooi stem!!!!! sjoe

12 years назад

leike39

zeer mooi ik versta het helaas niet allemaal

12 years назад

neli lovey

hey hey hey karlien ek is 10 en ek word nou 11 en ek het jou en lihanie may se liedere gesing jakals trou met wolf se vrou,pleister vir my hart,by die kermis gesing en een vraag HOEKOM SING JY SO MOOI?!?!?! :)

Похожие клипы