ONS EERSTE VIDEO GESKIET IN DIE HB THOM TEATER OP STELLENBOSCH OKTOBER 2005
Comentarios
10 years ago
Neil Van Rooyen
Dis nou einde 2014 en dis nogsteeds 'n treffer...
12 years ago
Adriaan Joubert
Lukraaketaar was een van die beste groepe wat die Afrikaanse musiektoneel ooit gesien het. Ek hoop hulle kom iewers in die toekoms weer bymekaar om 'n wonderlike plaat uit te bring.
13 years ago
DisingenuousMalady
@Bernyb87 Baie waar.
13 years ago
Bernadine Brown
Julle was voor julle tyd uit, begin weer musiek maak, mense sal nou dankbaar wees
14 years ago
Michael Ferreira
Man en mis dit kliphard! Sal so amazing wees as Lukraak weer begin tunes gooi!
15 years ago
Epinard007
Awesome, ek lief dit! Baie, baie nice...
16 years ago
dunnobe
Hoop ik ook :) Meer Afrikaanse cultuur in Vlaanderen!
16 years ago
Emma Vandenbroucke
love this song ! Hope you guys come to belgium some time !
17 years ago
saffarazzi
ons soek nog!!! fantasties
17 years ago
saffarazzi
Lekker ouens!!!
17 years ago
sapromo
10/10, 100%... SOMMER "LEKKER"
18 years ago
rokchick03
i love this song and video.... you guys rock!!!!! u guys are definately making SA proud!!!!!