Jan Blohm - Ruby descargar videos gratis


162,203
Duración: 05:31
Subido: 2013/02/11

Jan Blohm se liedjie "Ruby". © Vonk Musiek 2013

http://www.janblohm.co.za

http://www.vphfilms.com

Comentarios

10 years ago

Louis Scheepers

shoe dis baie koel!

10 years ago

Pedro Huber

Great song

10 years ago

Hein vd Walt

Love it Jan !!

10 years ago

F34RxXPl4Gu3Xx

wie de vok sal nou gan dislike di song is beeeevok voket 

10 years ago

google+page

Jan Blohm is geniaal. Fantastiese lirieke en vertolkings!Louise van den Berg

11 years ago

RUANN TNXR CLASH

great stuff love it

11 years ago

hein rich

hierdie ou is befok...

11 years ago

Jean-Louis Du Plessis

Waar kan ek die lyrics kry ???

11 years ago

Paul Jacobs

Die amazing song....stunning woorde. Kan hom oor en oor luister. Well done. 

11 years ago

Amore Nieman

onbeskryflik bitter baie mooi

11 years ago

Jaco Van Niekerk

Amazing!!!

11 years ago

Lourika Reinders

Mal mooi - kan oor en oor na dit luister :) 

11 years ago

Et D

OMW. how the hel ?! Smaak dit dan nou vir my ek verloor en raak agter so ver van die huis af. Jy Rock Jan. eerste wat ek jou songs hoor. van die beste indien nie die beste nie. dankie.

11 years ago

Tilla Hall

WOW, STUNNING MOOI!!!!

12 years ago

Christo Steyn

hoedervleis mooi

12 years ago

mseangunn

Sorry, got to go find some real music.

12 years ago

Logan Venter

Dude, jy het so baie talent. Hoekom jaag jy so aan? Jy het net nooit gepitch nou die dag nie. Dit is sad man. Ek het al die pad gereël om teen die odds daar te wees vir jou show en toe pitch jy nie. Kom aan buddy, jy is beter as dit. Jy kick al die boring wannabes daar buite se asses!

12 years ago

Armand Pretorius

Hy mag dalk nie onder almal gewild wees nie maar sy werk gaan nog in digbundels opgeneem word want nes die groot name soos Aton goosen, Koos dup ens. word die diepte in sy skryfkuns nie dadelik raak gesien nie... maar onthou da naam Jan Blohm

12 years ago

bernard vandeventer

Die` man is een van Suid Afrika se beste Rockers ooit!

12 years ago

Neil Somers

Pretty damn awesome!

Videos Relacionados

Jason Bradley

Jason Bradley - Free