Deurmekaar - Karen Zoid descargar videos gratis


161,116
Duración: 04:13
Subido: 2009/11/01

beautiful song by Karen Zoid about lost love

Comentarios

10 years ago

Mej Roosknop

Billa ek hoop eendag loop jy die comment raak en weet die lied kom van my hart af net vir jou <3 <3 <3 <3

10 years ago

Ian Naude

Sho this song really makes me miss home hey....

11 years ago

Zelda Engelbrecht

barbaartjie moet so bietjie maniere leer. Awesome job Fiona . .thanks for putting this up!

12 years ago

Mitzy

SA sien jou oor 10 dae!!! my huis love Karen!!! My niggie het my aan jou musiek in Namibie voorgestel en eks so dankbaar,,

12 years ago

Afrikitty

Pragtig! So mooi - baie beter as die klomp Afrikaanse strond wat deesdae uit Suid Afrika uit kom.

13 years ago

Alexander Taylor

@vickyvanstraaten bleh.......

13 years ago

Vicky van Straaten

@xandertaylor9 Shame, weet jy dan nie as jy sulke komentaar wil gee jy darem ook moet kan spel nie? Ons verstaan dat dit moeilik is vir onopgevoede mense om eerder stil te bly.

13 years ago

Alexander Taylor

kak song vir commin fokkers, bly om te sien pretoria noort het internet gekry hou op julle kak music op die internet sit

13 years ago

nedboer

Karen het jy ooit gedinkt om in nederland op te tree nie , Amanda strydom het goed gedoen oor daar .ek se maar net .

13 years ago

LotteCM

Elke keer as ek hierdie song luister verlang ek baie na Suid Afrika...

14 years ago

jacqueline baker-patch

This song makes me want to run home and sit at Kovies with my old friends )

14 years ago

jacqueline baker-patch

This song makes me want to run home and sit at Kovies with my old friends )

14 years ago

Wanda Theron

great song

14 years ago

lonebadgerza

Ek mis my huis, 8 jaar op die pad, die song trek met n swaarheid aan my siel!

14 years ago

Fiona Christensen

@Leoxandermonet ! haha, ek weet, hierdie liedjie is een van haar beste. ek ook, ek is nou in die UK en ek verlang na SA ook. Amazon dink ek...

14 years ago

Christiaan Swart

Karen, Jy is moerse fab!!!! Love you music my ding..Chris, Australia

15 years ago

Linza Mostert

Don't worry Fiona, your effort is appreciated, don't pay attention to mean people who try to disparage you, barbaartjie, WOW, kan jy enigsins meer van 'n onbeskofte donner wees?

15 years ago

Fiona Christensen

dit is, een van my gunstelling!

15 years ago

Fiona Christensen

jis ek is jammer... afrikaans is my tweede taal en toe ek die ding gedoen het, het ek geen woorde gehaad nie, so sê net wat die foute is, jy hoef nie om so te wees nie...

15 years ago

barbaartjie

dis "as ek kon SOU EK minder sê".... nie fokken "as ek kon sing en minder sê" nie... daar's nog 'n paar ander foute ook...

Videos Relacionados