Ampie - Niks en Niemand video free download


610,404
Duration: 03:46
Uploaded: 2013/09/12

Ampie - Niks en Niemand

Director: Gerhard van Rooyen,

Company: Spheratical Productions,

Record Label: Hit Factory Records

2013

Comments

8 years ago

Elize Botha

Mal oor die liedjie! :-)

9 years ago

Chris Schroeder

whoooo hoooopo

9 years ago

Simone Kapp

<3 dit so baie!!

9 years ago

hermann buys

Defnetief n lekker treffer!!!!

9 years ago

Stephan Botha

Kick ass song. Die drommer kort bietjie erkenning hier. Die dromme is die song se fondasie! Love die dromme!

9 years ago

Dawie Jansen van Vuuren

sjoe.. :)

9 years ago

Walter Kruger

Lekker man lekker

9 years ago

Harry Nakst

klink as muziek in die oor

9 years ago

Anne-Marie Nagel

wow! lovit!

10 years ago

Alberto Engelbrecht

Awesome Song...

10 years ago

Eckhardt Booysen

Mooi song Ampie love die koor gedeelte

10 years ago

TheBergbok

Ja .Iemand moet dit tog se! Jislaaik ouens. Afrikaanse sangers,pop idole. Hoekom ,o Hoekom, is julle so oorgewig!!!???. Hier het ons 'n outjie, oulike stem . Laat ek dit net stel. Ek sonder hom nie uit nie. Maar daar kan maklik meer as 10 KILOGRAM AF!.Nicholas ook en, sommige van die engelstemme van die skoner geslag wat soos Russiese plattelandse boerinne  nie net die eter vul nie ,maar ook daai rokkies laat uitbol. Onthou net mense ,.Dis Vid jare in HD. Komplimente aan Elvis Blue en Chris Chameleon onder andere. Ek laat my glad nie vertel, dat Afrikaanse vroue/meisies se ideaal  die van 'n jong ongemaklik "groot" swetende os is, wat heeltyd sy pens moet intrek voor die kamera. Daar,nou het ek dit gese. Haal maar uit julle skietgoed.. Watse beeld moet mense in ander lande van ons as volk he. Nee ah ouens.Of die Gim, of kleiner borde.

10 years ago

ilze celliers

stunning - LOVE DIT - soveel betekenis <3

10 years ago

Lilithia101

Love it!!!!!!!!!!!

10 years ago

Elsa Smit

was nie 'n lovebite nie, was net lipstick op die nek

Related Videos